Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: "Gebed" deur CHARL DURAND
Re: "Gebed" deur CHARL DURAND [boodskap #11053] Sa, 18 Oktober 1997 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
nos...@nospam.za (Key Bored) writes: > wrote:
>
>> .
>> GEBED
>> Charl Durand
>
> Watse Charl Durand is dit? Familie van Jaap?
>
> (PS No reference to the "Japie" thread intended...)
>
> A

WIE IS JAAP DURAND?
Publieke figuur?

Ek dink nie Charl Durand is 'n Japie nie.
Hy het wortels in die Noordweste. Hy hou
van sultanadruiwe. Wat meer wil jy vra.

Gloudina Bouwer
Re: "Gebed" deur CHARL DURAND [boodskap #14289 is 'n antwoord op boodskap #11053] Ma, 04 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:

Beste pos nog deur Gloudina - pos van die maand!

Lou
Re: "Gebed" deur CHARL DURAND [boodskap #14324 is 'n antwoord op boodskap #11053] Di, 05 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes: > @igs.net wrote:
>>
>> Beste pos nog deur Gloudina - pos van die maand!
>>
>> Lou
>
> Ou Lou, jy moet bietjie verduidelik,
> anders dink die mense jy is van lotjie
> getik. Jy bedoel dit was 'n pos wat
> niks in gehad het nie. Jy bedoel jy
> hou daarvan as Gloudina niks sê
> nie. Dankie, ou Lou, vir jou eerlike
> opinie. Maar ek het so 'n spesmaas
> dat ek jou nou nie eintlik koudlaat
> nie, ou Lou.

Natuurlik nie Gloudina - ten spyte van al die nonsens wat jy praat het
ek nog respek vir anties met kappies. My ma het my so geleer . Baie
beindruk met jou uitstekende analise van my pos :) Snaaks hoe 'n lee"
pos kan eskaleer na die stortvloed van woorde ne?.

>
> Oor die le"e pos: dis nou die tweede
> keer dat ek daardie gedig van Charl
> Durand probeer pos, en elke keer
> gebeur dieselfde ding. Dit lyk asof
> ek dit gepos het, en as ek later
> weer kyk, is die "gebed" weg. Ek dink
> dit is gejinx. Ek wonder wat jinx
> in Afrikaans is, ou Lou.
>
> Gloudina

Getoor! Gepaljas? Duidelik hou die slamse nie van die gedig nie.
Re: "Gebed" deur CHARL DURAND [boodskap #14325 is 'n antwoord op boodskap #11053] Di, 05 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes: > @igs.net wrote:
>
> Beste pos nog deur Gloudina - pos van die maand!
>
> Lou

Ou Lou, jy moet bietjie verduidelik,
anders dink die mense jy is van lotjie
getik. Jy bedoel dit was 'n pos wat
niks in gehad het nie. Jy bedoel jy
hou daarvan as Gloudina niks sê
nie. Dankie, ou Lou, vir jou eerlike
opinie. Maar ek het so 'n spesmaas
dat ek jou nou nie eintlik koudlaat
nie, ou Lou.

Oor die le"e pos: dis nou die tweede
keer dat ek daardie gedig van Charl
Durand probeer pos, en elke keer
gebeur dieselfde ding. Dit lyk asof
ek dit gepos het, en as ek later
weer kyk, is die "gebed" weg. Ek dink
dit is gejinx. Ek wonder wat jinx
in Afrikaans is, ou Lou.

Gloudina
Re: "Gebed" deur CHARL DURAND [boodskap #14351 is 'n antwoord op boodskap #11053] Wo, 06 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
lou writes:
. Ek wonder wat jinx
>> in Afrikaans is, ou Lou.
>>
>> Gloudina
>
> Getoor! Gepaljas? Duidelik hou die slamse nie van die gedig nie.

Bosman en Van der Merwe sê "vloek, onheilbringer,
towenaar." Ek hou egter meer van jou "getoor."

Die woord jinx kom, volgens ons woordeboek, moontlik
van Jynx, "genus name for the wryneck... a bird used in
magic. From Greek iunx...."
Vorige onderwerp: "Vaalvalk" deur W.E.G. LOUW (with translation)
Volgende onderwerp: "Kitaarspeler" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 15:00:44 MGT 2024